Category: Sports

Netbalspeelsters van Fichardtpark Hoërskool opgeneem in Vrystaatspanne

Baie geluk aan die volgende dogters van die Hoërskool Fichardtpark wat gekies is vir die volgende Vrystaat spanne: Ane Retief 0/18 A [ All Ages – Boksburg ] Elri Groenewald 0/14 A [ Winter games – Durban ] Bianca Pienaar 0/15 B [ Rhino week Vanderbijlpark ] Lisbe Scott 0/14/ B [ Rhino week Vanderbijlpark ] Zandri Vorster 0/16 B [ Rhino week Vanderbijlpark ] Ons is baie trots op...

Read More

Marlé Hoft van Uppies onder top 3 in Ruiterkuns Ruiter van die jaar!

SA SAALPERD NASIONALE KAMPIOENSKAPPE vanaf 25 – 30 April 2016. Marlé is op die SA Saalperd Telersdinee- en Prysuitdeling aangewys as die RUITERKUNS RUITER VAN DIE JAAR 3 de PLEK vir 2015. Die prysuitdeling word jaarliks by die Nasionale kampioenskappe gehou vir die vorige jaar se prestasies.  Dit is ‘n groot prestasie dat sy met net een 3 gang perd en enkele skoue se deelname, al vir twee jaar in die TOP 3 ruiterkuns ruiters is. FOTO HEEL BO:  Marlé, haar afrigter Martin Pienaar en die borg Dr Ockert Botha van VetsBrands. Sy het dan ook deelgeneem aan die...

Read More

Fichardtpark Hoërskool leerders ingesluit in Provinsiale Sportspanne

Die volgende leerders van Hoërskool Fichardtpark is ingesluit in Provinsiale Sportspanne: Netbal: (foto heel bo): Voor: Zandri Vorster, Lisbé Scott Agter: Bianca Pienaar, Ané Retief, Elri Groenewald Hokkie (Dogters) foto bo Voor: Tyler Beling, Charla Terblanché Agter: Charné Wiese, Elizca van Rooyen, Sumé Brummer, Anelé Scott, Teniel van...

Read More

Netbalspanne van Hoërskool Fichardtpark neem deel aan Skolekampioenskappe

Die volgende 2 netbalspanne van Hoërskool Fichardtpark gaan aan dieNasionale Skolekampioenskappe vanaf 5 tot 7 Augustus 2016 in Boksburg deelneem. 0/14 A: (foto heel bo) Voor: Sumari Gouws, Abbey Fivaz, Megan Karsten Agter: Juané v d Walt, Lizbé Scott, Elmarie Neethling, Charissa Botes, Elri Groenewald, Carlien Els. 0/17 A: (foto bo) Voor: Jeanique Greyling, Marézelle Boshoff, Jamie van Niekerk. Agter: Chrisna Neethling, Cari Spangenberg, Marizanne van Ede, Xhanthé Daverin, Marissa Liebenberg, Monique du Plessis....

Read More

Categories

Lets talk/ Kom ons gesels