Drie seuns van Hoërskool Hennenman is ingesluit in Griffons rugbyspanne en gaan hulle streek/provinsie tydens die vakansie op verskillende nasionale weke verteenwoordig. Hulle is v.l.n.r. Gerrit Ferreira (Griffons o.16 Platteland), Fanie Pretorius (Griffons o.18 Platteland Akademie) en Richard Badenhorst (Griffons o.18 Platteland Akademie).