Category: Rugby

Rugbyspelers van Hoërskool Hennenman ingesluit in Griffons-spanne

Drie seuns van Hoërskool Hennenman is ingesluit in Griffons rugbyspanne en gaan hulle streek/provinsie tydens die vakansie op verskillende nasionale weke verteenwoordig. Hulle is v.l.n.r. Gerrit Ferreira (Griffons o.16 Platteland), Fanie Pretorius (Griffons o.18 Platteland Akademie) en Richard Badenhorst (Griffons o.18 Platteland...

Read More

10 Rugbyspelers van Hoërskool Hennenman ingesluit in Sandveld rugbyspanne

Tien seuns van Hoërskool Hennenman is ingesluit in Sandveld rugbyspanne en gaan hulle streek tydens die vakansie op verskillende nasionale weke verteenwoordig. Hulle is agter v.l.n.r.: Hanno Serfontein (o.16), Kamohelo Mahloko (o.16), Daniël Nkopane (o.19), Albé Venter (o.19), Dewald Hamman (o.16) en Armand vd Walt (o.19). Voor v.l.n.r. is CJ Meyer (o.16), Andrew Tolmay (o.16) en Michael Lombard (o.16).  Stefan Diniso is ook ingesluit in die o.19-span maar was afwesig tydens die neem van die...

Read More

Bothaville Hoërskool Sportpresteerders

Hoërskool Bothaville leerders toer na Europa, asook verskeie ander foto’s van leerders in sportspanne. EERSTE DOGTERS NETBALSPAN EERSTE RUGBYSPAN GRIFFONS PLATTELAND ONDER 16 RUGBYSPAN GRIFFONS PLATTELAND ONDER 18 RUGBYSPAN ONDER 15 RUGBYSPAN ONDER 15A NETBALSPAN ONDER 15A TENNISSPAN ONDER 15B TENNISSPAN ONDER 15C TENNISSPAN ONDER 16A RUGBYSPAN SANDVELD ONDER 16 RUGBYSPAN SANDVELD ONDER 19 RUGBYSPAN TWEEDE NETBALSPAN TWEEDE RUGBYSPAN TOERSPAN NA EUROPA...

Read More

Categories