Category: Free State Schools

Thepa Trading Netbaltoernooi

Dit is weer tyd vir die THEPA TRADING o.19-NETBAL STREEKTOERNOOI! Vanjaar vind dit weer in samewerking met VKB plaas. Hierdie toernooi vind in 2016 vir die vyfde jaar plaas en wel van 12 – 15 Julie 2016 te Hoërskool Hennenman. Streekspanne uit Lejweleputswa, Xhariep Platteland, Oos-Vrystaat en Fezile Dabi gaan mekaar die stryd aansê om as wenner van hierdie toernooi gekroon te word. Netbal van hoogstaande gehalte is by die vorige drie toernooie gelewer en in 2015 was Lejweleputswa Tigers die wenners van die toernooi. Die Fezile Dabi Kiewiete was die naaswenners en het ook die aanskoulikste netbal van...

Read More

3 Leerders van Hoërskool Hennenman in Lejweleputswa netbalspanne

LEJWELEPUTSWA NETBAL Drie leerders van Hoërskool Hennenmanis ingesluit in Lejweleputswa-streekspanne wat tydens die vakansie aan die Thepa Trading/VKB-Netbaltoernooi vir streekspanne gaan deelneem. Hulle is Hanri Kotze (Lejweleputswa Tigers), Delmari Hoffman (Lejweleputswa Flaminke) en Nicolé Pretorius (Lejweleputswa Tigers)....

Read More

Categories