LEJWELEPUTSWA NETBAL

Drie leerders van Hoërskool Hennenmanis ingesluit in Lejweleputswa-streekspanne wat tydens die vakansie aan die Thepa Trading/VKB-Netbaltoernooi vir streekspanne gaan deelneem. Hulle is Hanri Kotze (Lejweleputswa Tigers), Delmari Hoffman (Lejweleputswa Flaminke) en Nicolé Pretorius (Lejweleputswa Tigers).